Vir n warm en vriendelike kuier – kom ontmoet ons by Namgate Grunau.

Ons is n familie gastehuis met tot 2-5 persone per kamer, lugverkoeling, en-sute badkamer
en die heelbeste koffie gratis in n gemeenskaplike kuier – en eet area.
Ons bederf u graag met tuisgemaakte boerekos of n braai met vleis as hoofdis.

Namgate het n gerigistreerde slaghuis met die beste gehalte Suide Vleis wat vooraf
kan bestel en verpak word vir jou gerief
vir die vakansie!

IDEAAL VIR TOERGROEPE
VISVANG
UITREIK / KERK
KAMPE
SPORTTOERE
MOTORFIETS RYERS, ENS
VISRIVIERSTAPPERS MET REELINGS VIR U VOERTUIG

We have a registered butchery and are well known for springbuck,
oryx and kudu biltong and “droëwors”.
We also have 100% natural Dorper lamb (fresh or frozen) straight from the farm.
We have prepacked “braai- & potjiekos” vacuumpacks.
We also offer venison sausage and meat processing.

Place your order to avoid disappointment.
Our venison sausage is very unique – an age old family recipe.
Our staff is highly experienced and we have a large database of satisfied clientele.
Prices on request.
Extra service – set your menu for your vacation and we will pre-pack your meat accordingly
to your menu.