Kom loer gerus in by Kardoesie om ons verskeidenheid van materiale, gare, wol. Asook beddegoed en vele meer te besigtig. Nuwe voorraad soos LED Ligte, bietjie gereedskap, matte ens.
Kadoesie help graag met enige naaldwerk probleme met bekostigbare pryse en vriendelike diens.
Ons hou ook skoonmaakmiddels aan.

Vanaf 7 September 2018, elke Vrydag sal Vars gebak soos melktert, souttert en watertand koeke te koop wees……

Braaihout ook beskikbaar.

Ons is op die perseel van die Ou Donkie Padstal
Voortrekkerstr 9, Brandfort
Susan – 082 499 3701 *** Sylvia – 071 674 3280

Opening Hours

Monday

-

Tuesday

-

Wednesday

-

Thursday

-

Friday

-

Saturday

-

Sunday

-

Address

Our Address:

Voortrekkerstr 9, Brandfort

GPS:

-28.6882962, 26.454796200000033

Web:

-

Contact Owner