Moegatle Lodge in Brits is onder nuwe bestuur.
Ons fasiliteite sluit in: Kroeg en swembadfasiliteite of net rustig kuier.
Ons 4×4 roete is nie vir sussies nie.
Groot saal met musiek vir kuier of dans. Dit is ook beskikbaar vir verjaarsdag partye Bachelors partye / Troues, of sommer net lekker familie saamtrek.

Normale pryse is R550 per nag per chalet vir slaap 2 en R600 vir slaap 4
Ons het 6 slaap 2 chalets – 1 slaap 4 chalet
en dan ‘n twee slaapkamer chalet wat elke slaapkamer ‘n slaap 2 is vir R950 per nag
Private eksklusiewe hout huise te huur

Quad bike trails 150 per quad

MOEGATLE 4×4

1 of SA’s TERROR TRAILS

Campsite: R110 per adult p/n
R55 per scholar p/n
Pres-school Free
Tents & Rooms available for rental

4×4 Route: Day Visitors R300
Campers R300 once for entire period of stay

Address

Our Address:

Brits, North West

Web:

-

Contact Owner