Opsoek na Bekostigbare oornag akkommodasie.

Tehillah Gastehuis in Upington

Beskik oor 6 Kamers.

2 dubbelkamers
3 Familiekamers slaap 4.
1 Kamer met dubbelbed en 1 enkelbed.
3 is Selfcatering.
Alle kamers is toegerus met Mikrogolf, Ketel, Yskassie,
Koffie/Tee/Suiker en Melk.
Alle kamers het eie Badkamer en Aircons.

***SKOON , NETJIES EN VEILIG…

 

Address

Our Address:

Derdelaan 17, Oosterville, Upington

GPS:

-28.44172213068313, 21.26789243786436

Web:

-

Contact Owner