LODGE VOORSIEN:
•40 Slaapplek
•Elke Kamer – Yskas & Aircon
•Kontant Kroeg Beskikbaar
•Eie Koeler Welkom
•Skoonmakers
•Handdoeke, Beddegoed & Kombuisgeriewe
•Swembad & Jacuzzi
•Selfsorg Of Spyseriering Op Aanvraag
•Koelkamer & Slagter
•Vuurmaakhout
•Visvang

Geen Addisionele Kostes Vir Jag Tyd Tydperk, Dagfooi Sluit Alles In Wat Lodge Voorsien

•R1 200.00 Per Bakkie Vir Jag Tydperk
•R650.00 PP|PN
•R300.00 Kinders Tussen 6-12 (Nie Jagters)
•Kinders Onder 5 Gratis
•Deposito : 50% Deposito Met Bespreking
•Mis Skote : R250.00
•Nag Jagte : Alle Wild Te Jag

TOTALE REKENING MOET BETAAL WORD
VOOR PLAAS VERLAAT WORD

Address

Our Address:

Ellisras , Limpopo

Email:

-

Web:

-